George Herald

Sedgefield­er vat louere by George-cliviaskou

-

Carrie Kruger van Sedgefield was die Beste op Skou en die algehele naaswenner by die afgelope naweek se cliviaskou in George wat ‘n fees vir die oog gebied het. By Kruger is, van links: Dawid Botha van die Port Elizabeth-cliviaklub, een van die beoordelaa­rs, Nico Cloete van Groot-Brakrivier wat die derde beste by die skou vertoon het, en dr. Piet Theron van George wat ook as beoordelaa­r opgetree het. Die volgende skou vind plaas tydens die naweek van 22 en 23 September. Rig navrae aan die plaaslike klub se voorsitter, Carrie Kruger by 083 343 1288.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa