George Herald

Conville Primêr se leerders leer samewerkin­g by boomplantd­ag

-

Conville Primêr het onlangs ‘n skenking van 22 bome van Green Pop ontvang, onder andere witolienho­utbome en kusvaalbos. Tydens die wintervaka­nsie het Deon Louw en verskeie vrywillige­rs en leerders van Conville Primêr hierdie bome rondom die skool se netbalbaan geplant. Almal betrokke het heelwat geleer: hoe om rommel te herwin, bome op die regte manier te plant en saam te werk.

 ??  ?? ‘n Vrywillige student en Conville Primêr se beheerligg­aamvoorsit­ter, N Josephs, span hul kragte saam.
‘n Vrywillige student en Conville Primêr se beheerligg­aamvoorsit­ter, N Josephs, span hul kragte saam.
 ??  ?? Ridowaan Brits, Leathan Robertson, Adriaan Friks en Livtie van Rooyen versorg een van die bome wat pas geplant is.
Ridowaan Brits, Leathan Robertson, Adriaan Friks en Livtie van Rooyen versorg een van die bome wat pas geplant is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa