George Herald

Boeremusie­kgilde

-

Die Boeremusie­kgilde hou Vrydagaand 31 Augustus om 19:30 hulle jaarlikse Lentedans. Dié voetejeuk-dansparty word in die Voortrekke­rsaal in Caledonstr­aat gehou en almal is welkom. Mense moet asseblief hulle eie eet- en drinkgoed saamneem en 'n heelike aand saam met die streek se orkeste geniet. Toegang vir lede is R30 en vir nie-lede R50. Rig navrae aan Brian Ferreira by

083 292 1788.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa