George pak Riversdal in Presidentsliga-halfeindstryd
Die spanne is bekend wat Saterdag 25 Augustus sake gaan uitspook in die twee halfeindstryde van die SWD Presidentsligakompetisie.
Op Riversdal het Eagle Stars B van Sedgefield vir Albertinia B met 23-22 geklop terwyl Riversdal A vir Mosselbaai A in die doodsnikke van die wedstryd met 24-23 gekelder het.
Op Oudtshoorn het Springroses B vir Seagulls B met 26-22 gewen en Jaquars A vir Springroses A met 25-24.
In die een halfeindstryd op Albertinia pak Eagle Stars B vs Springroses B om 14:00 en om 15:30 speel Albertinia A teen Jaquars A. In George op Outeniquapark se A-veld kom George B om 14:00 teen Riversdal Blues
B te staan en om 15:30 pak George A vir The NMU first hockey team who lost 1-3 to Quarry in the men’s hockey final. Back, from left: Diwan de Kock, Travis Ackermann, Jason Verity, Josh Kleu, Joshua Carlsson, Connor Grindlay, Zaheer Mall and Mzet Matole. Front: Tyler Boltman, Josh Cragg, Abu-Bakr Effendi, Janré Jansen (goalkeeper), Todd Walker, Jean du Plessis and Cameron de Oliveira.
Hugo Redelinghuys Riversdal Blues A.
Toegang vir volwassenes is R20 en R10 vir skoolleerders. Geen voertuie word toegelaat nie.
Daar is parkering vir toeskouers en spelers voor die hoofpaviljoen.