George Herald

Janique wil kroon huis toe bring

- Fire warning

Alida de Beer

Janique Gerber, 'n matrikulan­t van Hoekwil, is in die wolke nadat sy as een van die 15 finaliste aangewys is in die 2018 Mej. Hoërskool 2018-kompetisie wat deur GEES! Entertainm­ent aangebied word.

Die finaliste is deur middel van 'n stemproses deur die publiek aangewys. Janique het almal bedank wat haar met hul stemme ondersteun het. "Aan ons gemeenskap, al my vriende en medeskolie­re, dankie vir julle ondersteun­ing," het sy in 'n teksboodsk­ap gesê.

Die eindronde vind op 1 Desember in Johannesbu­rg plaas en haar ondersteun­ers het tot 30 November tyd om vir haar te stem.

Intussen, te midde van haar matriekeks­amen, wat Dinsdag afgeskop het, is dié lewenslust­ige hoofmeisie van Hoërskool Langenhove­n in Riversdal besig met ses gemeenskap­sprojekte waardeur sy ander kinders wil help:

'n Boekinsame­ling vir Seven Passes Initiative se leer- en leesprogra­m;

Insameling van skryfbehoe­ftepakkett­e vir 10 behoeftige gr. R-leerders van Touwsrante­n Primêr;

'n Tassieproj­ek vir vyf gr. 1-leerders van Touwsrante­n wat gr. 2 toe gaan;

'n 'Toys for Tots'-projek om speelgoed in te samel vir die kinders van Sonneblom-crèche in Hoekwil; Insameling van kosprodukt­e vir Little Lancers, die sopkombuis by Lancewood wat deur ses vrywillige­rs bestuur word; Insameling van kosprodukt­e saam met haar skool vir Sally se Sopkombuis in Riversdal wat behoeftige kinders en bejaardes voed; Pikkanini Art

- 'n kunsprojek waardeur sy saam met kinders van Hoekwil-preprimêr kuns skep wat as klasversie­rings geskenk gaan word aan Carol's Play School in Riversdal.

Janique se ywer om ander se lewens te help verbeter is aansteekli­k. Sy is ook passievol oor gesond lewe en geniet hokkie en alles wat met skoonheid en mode te doen het.

Sy is bekend onder haar portuurgro­ep as 'n Die sonnige skildery wat op ‘n muur by Carol’s Play School gaan pryk. positiewe rolmodel. Haar leuse is om net jouself te wees."Net 'n vriendelik­e versoek aan almal om vir 'n laaste keer vir my te stem om die kroon huis toe te kan bring," sê sy. Mense kan vir haar stem deur GEES MHS JANIQUE te SMS na 37587 of deur die Miss High School SA Facebookbl­ad asook haar foto op die blad te 'like' (die twee 'likes' tel vir een stem).

Mense wat donasies vir Janique se projekte wil gee, kan haar ma, Janene bel by 084 621 0313.

Janique bedank The Media Box, Danrick-boerdery en Pine Lake Marina Lodge vir hul borgskappe.

Residents are cautioned that the weather conditions are conducive to fires for this whole week, until Sunday 28 October. No controlled burns are allowed. Please take

Power interrupti­on at Kaaimans

The electricit­y supply of a portion of Kaaimans will be affected today, Thursday 25 October, from 09:00 to 16:30 for the purpose of doing alteration­s to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installati­on as being live for the full

Ope tuine vir liefdadigh­eid

'n Verskeiden­heid interessan­te pragtuine in George gaan weer oop wees vir besigtigin­g op Saterdag 10 November van 09:00 tot 16:00. Die geld wat deur hierdie projek ingesamel word, is ten bate van Badisa care and be responsibl­e when smoking or handling flammable materials. Report to 044 801 6311 as soon as you see a possible veld fire or smoke.

duration as the supply may be resumed at any time within the notified period. Should circumstan­ces prevent the work being carried out during the above-mentioned period, the work will be done on Friday 26 October from 09:00 to 16:30. George. Kaartjies is beskikbaar teen R50 per persoon en R30 vir kinders onder 18jaar. Kinders onder 12 gratis. Vir meer inligting skakel 044 874 7781 / 071 441 9132 of gaan na www.gardenrout­egardens.co.za.

 ??  ??
 ??  ?? Janique Gerber het haar oog op die Mej. Hoërskool SA kroon.
Janique Gerber het haar oog op die Mej. Hoërskool SA kroon.
 ??  ??
 ??  ?? Janique Gerber (regs) saam met die kleuters van Hoekwil-preprimêr wat deur die kunsprojek, Pikkanini Art, kunswerke skep vir Carol’s Play School in Riversdal.
Janique Gerber (regs) saam met die kleuters van Hoekwil-preprimêr wat deur die kunsprojek, Pikkanini Art, kunswerke skep vir Carol’s Play School in Riversdal.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa