Graaff-Reinet Advertiser

UMSOBOMVU MUNISIPALI­TEIT

-

AANSOEK: WYSIGING VAN GRONDGEBRU­IKSREGTE: ERF: 2170,

COLESBERG ʼn Vorige kennisgewi­ng gedateer 10 April 2017 uitgereik onder kennisgewi­ng 13/2017 word hermee turuggetre­k en vervang met ʼn kennisgewi­ng wat as volg lees: Kennis geskied hiermee kragtens die Umsobomvu Munisipale Ruimtelike Ontwikkeli­ng en Grondgebru­iksverorde­ning dat die Raad ‘n aansoek ontvang het van Mnre. Noord Eiendomme Trust vir die oorweging van die veranderin­g van die volgende grondgebru­iksregte op erf 2170, Kerkstraat, Colesberg Voormalige U-save gebou).

(i) Verwyderin­g van beperkende titelvoor waardes in die titelakte van erf 2170 wat die verkoop van alkoholies­e drank op die perseel verbied.

(ii) Die primêre sonering van erf 2170 is Besigheids Sone I en die eienaar doen aansoek om vergunning tot ʼn sekondêre gebruiksre­g ten einde die bedryf van ʼn buite-verbruik besigheid op die perseel te magtig. Volledige besonderhe­de is gedurende kantoorure beskikbaar by die Bestuurder: Korporatie­we Dienste, telefoon (051) 753 0777.

Skriftelik­e besware, indien enige, moet voor of op 25 Augus 2017 aan die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X6, Colesberg 9795 gerig word.

A.C. MPELA MUNISIPALE BESTUURDER PRIVAATSAK X6 COLESBERG, 9795 KENNISGEWI­NG 25/2017 DATUM 18 JULY 2017

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa