Graaff-Reinet Advertiser

LVS hou pret swemgala

-

Congratula­tions to Olwethu Ngcai, Zolisa Dweba, Matthew Broeksma, Michael Krige (Headboy), Mthawelang­a Mzimba, Litha Manyube and David Macozoma for being elected as Union High School’s Arthur Kingwill House prefects for 2018.

GRAAFF-REINET — Laer Volkskool se onlangse pret swemgala het vir baie vermaak gesorg en die 85 deelnemend­e swemmers, sowel as die onderwyser­s, het hulself gate uit geniet.

Die geleenthei­d is die pas afgelope Maandag deur die skool by die Hoër Volkskool-swembad aangebied.

Die doel van die gala is nie om wenners te kies nie, of om teen tyd te swem nie, maar om elke leerder wat goed kan swem, sowel as die wat nog nie so goed kan swem nie, die geleenthei­d te bied om aan ‘n gala deel te neem.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa