Graaff-Reinet Advertiser

Hoërskool Middelburg beloon 2017 se presteerde­rs

-

Hoërskool Middelburg se Beste Akademiese Presteerde­rs van 2017 is onlangs by die skool se prysuitdel­ing aangewys. Hulle is Hannlé van

Heerden (Graad 8), Sulida Snyman (Graad 9),

Jana Olivier (Graad 10), Aniel van Deventer

(Graad 11) en Janico Snyman (Graad 12). Megan Newton en Clive Green is tydens die prysuitdel­ing as MHS se Sportvrou en Sportman vir 2017 aangewys. Broer en suster, Janico (Graad 12) en Sulida (Graad 9) Snyman het tesame 12 trofees en 11 boekpryse by die Hoerskool Middelburg se prysuitdel­ing verower. MHS se Dux leerling, Janico, behaal ‘n gemiddeld van 93.56% in Graad 12. Hy ontvang die Golden Star-wisseltrof­ee as Beste Akademiese Presteerde­r Graad 10 tot 12 asook die Skoolhoof-toekenning vir sy uitmuntend­e prestasies tydens sy skoolloopb­aan by MHS. Anna (Graad 10) en Jannie (Graad 11) Blom is aangewys as Hoërskool Middelburg se Victor en Victrix Ludorum vir 2017. Die Staatmaker Trofees vir meisies is oorhandig aan Hoërskool Middelburg se Shaan

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa