Graaff-Reinet Advertiser

Spandau Sekondêr vier leerders se prestasies

-

GRAAFF-REINET — Spandau Sekondêre Skool het hul onlangs hul jaarlikse diplomaple­gtigheid gehou.

Die spesiale seremonie het die leerders se sport en akademiese erken wat hul in 2017 bereik het. Josephine Koeberg was genooi om by die geleenthei­ds Juliano Malgas and Patricia Deysel. as spreker op te tree. Koeberg het ‘n inspireren­de en opbouende toespraak gelewer oor die belangrikh­eid van harde werk en uithouverm­oe.

Die leerders en personeel het ook verskeie musiek-items geniet tussendeur die uitdeling van Emille Lomberg and Zinthle Bulu. The recipients of Spandau’s rugby awards with their respective coaches. Chady Boggenpoel, Shaun Jordaan, Ashton Jaftha, Abigail Botha and Christiaan Goliath. pryse en toesprake.

In die skoolhoof, Eugene Mackelina, se verslag het hy die personeel bedank vir hul liefde, toewyding, lojaliteit en volharding wat die skool deur moeilike omstandigh­ede en baie struikelbl­okke, gedra het. Ferlyn Jaftha. Mackelina en die Spandau-personeel het alle vertroue in die matrieks van 2017 en glo hulle sal die skool en hul ouers trots maak met uitstekend­e resultate in hul laaste eksamens. Devan Willemse with school mentor Daantjie Jaftha. Maurice Conradie and Deputy Principal, Mr C Jaftha.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa