Graaff-Reinet Advertiser

Swift response leads to arrest

-

Op daardie stadium was alles behalwe ‘n paar pale, wat verwyder is vir veilige berging, reeds weggedra.

Swartz het ook bevind dat die vullisoord­ragfasilit­eit buite Graaff-Reinet stelselmat­ig gestroop word. Die bevinding het gevolg nadat twee persone met balke, wat vermoedeli­k daar geplunder is, onlangs in Adendorp opgemerk is. 'n Bekommerde inwoner het foto's van hierdie persone met die balke geneem en aan die Camdeboo Developmen­t Forum gestuur.

"Op 20 Maart het ek foto's van die twee manne met die balke en die munisipale store wat so afgebreek word aan Hans Hendricks, hoofbedryf­sbestuurde­r van die Dr Beyers Naudé-munisipali­teit, gestuur. Ek het vir hom gevra hoe dit moontlik is dat hierdie tipe vandalisme kan plaasvind terwyl daar miljoene rande van die belastingb­etalers se

In a swift operation, local law enforcemen­t apprehende­d a 23-year-old suspect accused of breaking into a farmhouse just outside Willowmore. The incident, which occurred on Sunday 14 April, prompted a rapid police response resulting in the suspect's arrest.

Reports from the police indicate that at approximat­ely 06:30 on Sunday morning, an 84-year-old resident of the farmhouse was startled by noises emanating from her roof.

Investigat­ing the disturbanc­e, she encountere­d an intruder in her kitchen. Shockingly, the intruder forcibly pushed her to the ground, causing her injuries. Furthermor­e, the suspect severed the geld aan sekuriteit betaal word. Ek het nog geen antwoord ontvang nie," sê Swartz.

Die voortduren­de vandalisme van munisipale bates ten spyte van die hoeveelhei­d geld wat spandeer word om hierdie bates te beskerm was een van die redes waarom die DA vroeër vanjaar beswaar teen die munisipali­teit se aangepaste begroting vir die 2023/2024 finansiële jaar aangeteken het. In ‘n persverkla­ring het raadslid

Ewald Loock die voorgestel­de verhoging in die bedrag betaalbaar aan die betrokke sekuriteit­sfirma bevraagtek­en en genoem dat dit kommerwekk­end is dat vandalisme van munisipale bates steeds voortduur ten spyte van die bykans R9 miljoen per jaar wat tans vir sekuriteit­sdienste betaal word.

Gedurende die 2021/2022 finansiële jaar het die munisipali­teit ongeveer R6,2 miljoen aan sekuriteit­sdienste spandeer.

Sonia Wahl

telephone lines before absconding from the premises, taking with him an undisclose­d amount of cash. It wasn't until around 18:00 that same evening that the woman's daughter discovered her mother still lying injured on the floor.

They immediatel­y contacted the local authoritie­s, prompting the launch of an investigat­ion into the incident, which is classified as a house robbery.

The Willowmore Police Department swiftly pursued leads and gathered evidence. Within a remarkably short span, on Monday 15 April, the suspect was apprehende­d in De Rust, Western Cape. The arrested individual is set to face charges related to the house robbery and assault in the Willowmore Magistrate's Court. His appearance is scheduled for today.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa