Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Geglaseerd­e oliebolle

GEGLASEERD­E OLIEBOLLE

-

OLIEBOLLE

300 ml klappermel­k

60 ml (¼ k) suiker

1 pakkie (10 g) kitsgis

150 g botter, gesmelt 2 eiers, geklits

4 x 250 ml (4 k) koekmeel 1 ml (¼ t) sout

Smeer ’n bak liggies met olie.

1 Oliebolle Klits die klappermel­k, suiker en gis saam tot die suiker opgelos het. Laat 10 minute staan.

2 Klits die botter en eiers in ’n ander bak saam terwyl die klappermen­gsel bygevoeg word.

3 Sif die meel en sout saam en voeg die klappermen­gsel by. Meng goed en knie 10-15 minute. 4 Plaas die deeg in die gesmeerde bak, bedek met ’n vel plastiek en laat rys tot dubbel die volume.

5 Espresso-glaseersel Klits die klapperwat­er, versiersui­ker en koffie saam en hou eenkant.

6 Klapper-glaseersel Smelt die sjokolade en melk sowat 1 minuut saam in ’n glasbak in

olie vir diepbraai ESPRESSO-GLASEERSEL 60 ml (¼ k) klapperwat­er 200 ml versiersui­ker 30 ml (2 e) kitskoffie KLAPPER-GLASEERSEL 90 g donkersjok­olade

100 ml klappermel­k

die mikrogolfo­ond. Roer ná 30 sekondes.

7 Verhit die olie vir diepvetbra­ai in ’n swart platboompo­t oor warm kole. Rol die deeg sowat 2 cm dik op ’n meelbestro­oide oppervlak uit en druk sirkels van 4 en 6 cm in deursnee met ’n koekiedruk­ker daarin.

8 Toets die olie deur ’n stukkie deeg in die pot te plaas. Sodra dit bruin braai, kan jy die olie-bolle begin braai. Braai dit sowat 1 minuut of minder aan elke kant tot bruin en bros buiteom. Laat elke oliebol op ’n papierhand­doek dreineer.

9 Doop die oliebolle in een van die twee glaseersel­s wanneer alles klaar gebraai is.

1 LEWER 40-50 MINIOLIEBO­LLE Bereiding 20 minute Staantyd 10 minute Rystyd

1 uur (buite yskas) of 8 uur (in yskas) Braaityd 20 minute

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa