Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Kerrie-ertjievuls­el

-

Smeer 1 of 2 patats per persoon met botter en draai dit dan in tinfoelie toe. Pak tussen matige kole en bak 45-60 minute tot gaar en sag. Sny ’n spleet aan die bokant van die patat en skep enige van die vulsels in.

1 GEKARAMELL­ISEERDE-UI-ENSAMPIOEN­VULSEL

1 ui, gekap 1 knoffelhui­sie,

fyn gedruk olie

125 g gekapte

sampioene

125 ml (½ k) rooiwyn 45 ml (3 e) balsemieke

asyn sout en peper knippie suiker

4 gaar patats paar stukkies bloukaas

1 Braai die ui en knoffel in die olie tot net sag. Voeg die sampioene by en roerbraai tot bruin.

2 Voeg die wyn en asyn by, geur met die sout, peper en suiker en kook af tot geurig.

3 Skep die sampioenme­ngsel in die splete van die oopgesnyde patats en sprinkel die kaas oor. Plaas sowat 10 minute terug op die vuur tot die kaas effens gesmelt het.

2 KEKER-ERTJIE-VULSEL

GENOEG VIR

4PATATS Bereiding 10 minute Gaarmaakty­d 20-25 minute

1 ui, gekap 2 knoffelhui­sies, gekap olyfolie

10 ml (2 t) fyn komyn 3 ml (ruim ½ t) fyn

koljander

5 ml (1 t) gerookte

paprika

1 blik (400 g) gekapte

tamaties

10 ml (2 t) tamatiepas­ta 1 blik (400 g) keker

ertjies, gedreineer hand vol gekapte koljan

derblare

6 gaar patats ekstra koljander vir

garnering natuurlike volroom

jogurt vir afronding

1 Braai die ui en knoffel in die olie tot sag. Roer die komyn, koljander en paprika deur en voeg die tamaties en tamatiepas­ta by.

2 Kook af tot geurig en roer die keker-ertjies en gekapte koljanderb­lare by.

3 Skep in die gleuwe van die gebakte patats en garneer met die koljanderb­lare.

4 Sit voor saam met ’n goeie skep jogurt.

GENOEG VIR

6PATATS Bereiding: 10 minute Gaarmaakty­d:

20 minute

3 SONGEDROOG­DETAMATIEE­N-FETA-VULSEL

50 g fetakaas, grof

gekrummel

50 g swartolywe, ontpit

en gehalveer

25 g songedroog­de

tamaties, gekap 60-80 ml (¼-¹⁄₃ k) elk gekapte pietersiel­ie en origanum olyfolie om aan te klam 4 gaar patats

Meng al die bestanddel­e en skep in die splete van die gaar patats.

4 KERRIE-ERTJIEVULS­EL

½ ui, gekap

7 ml (1½ t) gerasperde

vars gemmer olie

7 ml (1½ t) geroosterd­e

masala

250 ml (1 k) groen

ertjies hand vol gekapte

koljanderb­lare 4 patats natuurlike volroom

jogurt vir afronding

1 Braai die ui en gemmer in olie tot sag. Roer die masala deur en voeg die ertjies by. Verhit tot warm en voeg die koljanderb­lare by.

2 Skep van die vleis van die gebakte patats uit en meng met die ertjiemeng­sel. Skep terug in die patat.

3 Sit voor saam met die jogurt.

GENOEG VIR

4PATATS Bereiding 5 minute GENOEG VIR

4PATATS Bereiding 10 minute Gaarmaakty­d

15 minute

 ??  ?? 2
4
1
2 4 1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa