Huisgenoot Beste Resepte: Braai

BLATJANG EN TAMATIE

-

(ribbetjie, lam en varkvleis)

LEWER SOWAT 400 ML 180 ml (¾ k) tamatiesou­s

125 ml (½ k) blatjang

125 ml (½ k) olie

30 ml (2 e) appelasyn 4 knoffelhui­sies, gekneus

50 ml sojasous

30 ml (2 e) gemmerwort­el, gerasper Meng alles saam en hou verkoel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa