2 BRAAIVLEISVRYFMENGSEL

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

(lams- en vark­boud, heel hoen­der)

LEWER SO­WAT 50 ML

10 ml (2 t) pa­pri­ka

15 ml (1 e) bruin­sui­ker

5 ml (1 t) fyn ko­myn

5 ml (1 t) mos­terd­poei­er

10 ml (2 t) swart­pe­per, ge­maal 5 ml (1 t) knof­fel­sout

Meng al die be­stand­de­le saam en bê­re in ’n lug­dig­te hou­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.