Huisgenoot Beste Resepte: Braai

8 SUURLEMOEN­KRUIEMENGS­EL

-

(vis, lam en varkvleis)

LEWER SOWAT 35 ML

4 knoffelhui­sies, gekap 1 suurlemoen se skil, gerasper 10 ml (2 t) vars roosmaryn, fyn gekap

5 ml (1 t) droë basiliekru­id

3 ml (ruim ½ t) droë tiemie

5 ml (1 t) sout

3 ml (ruim ½ t) swartpeper

Meng al die bestanddel­e saam en bêre in ’n lugdigte houer in die yskas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa