Huisgenoot Beste Resepte: Braai

6 TEXAS-VRYFMENGSE­L

-

Die vryfmengse­l verleen ’n lekker byt aan bees- of varkvleis.

LEWER SOWAT 35 ML

1 knoffelhui­sie, fyn gedruk 5 ml (1 t) mosterdsaa­djies 5 ml (1 t) sout

5 ml (1 t) rissiepoei­er

5 ml (1 t) rooipeper

5 ml (1 t) paprika

3 ml (ruim ½ t) koljander 3 ml (ruim ½ t) fyn komyn Meng al die bestanddel­e saam en bêre in ’n lugdigte houer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa