2 MANIERE MET RIB­BE­TJIE

K­LE­WE­RI­GE RIBBETJIES

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Lamsvleis -

RIBBETJIES

2 lams­rib­be­tjies (so­wat

800 g elk)

25 ml (5 t) Ma­rok­kaan­se vryfmengsel (re­sep op bl. 16) o­lyf­o­lie SMEERSEL

45 ml (3 e) bruin­sui­ker 15 ml (1 e) vis­sous

15 ml (1 e) ta­ma­ryn­pas­ta

(op­si­o­neel) SUURLEMOENE

2 suurlemoene, in hal­wes

ge­sny

1 Ribbetjies Ver­wy­der die los flap­pie van die ribbetjies.

2 Meng die Ma­rok­kaan­se vryfmengsel met ’n bie­tjie o­lyf­o­lie tot ’n lo­pe­ri­ge pas­ta en vryf oor die rib.

3 Braai 1½-2 uur sta­dig tot die vleis gaar is en die vet uit­ge­braai het. Draai ge­reeld om en verf nog vryfmengsel oor in­dien no­dig. 4 Smeersel Meng in­tus­sen die bruin­sui­ker, vis­sous en ta­ma­ryn­pas­ta (in­dien ge­bruik). Maak in­sny­dings tus­sen die rib­bes wan­neer dit gaar is en verf van die smeersel oor el­ke rib­be­tjie. Braai weer vin­nig op warm ko­le tot kle­we­rig. 5 Suurlemoene Braai die vleis­kant van die suurlemoene ef­fens. 6 Sit die ribbetjies voor saam met die suurlemoene en aar­tap­pel­wig­gies.

1 ’n Goeie i­dee is om die rib op ’n toe­klap­roos­ter te pak en dit dan skuins na­by die vuur staan te maak waar dit rus­tig gaar kan

word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.