Huisgenoot Beste Resepte: Braai
NOG 2 HOENDERSOUSE
SUURLEMOENKNOFFELSOUS
3 knoffelhuisies, fyn gedruk
5 ml (1 t) vars origanum of tiemie,
gekap
15 ml (1 e) gerasperde suurlemoenskil 60 ml (¼ k) suurlemoensap sout en peper
Meng al die bestanddele goed.
OOSTERSE SOUS
60 ml (¼ k) sojasous
30 ml (2 e) mirin of soet sjerrie 45 ml (3 e) heuning
30 ml (2 e) rysasyn
Meng al die bestanddele goed.