Huisgenoot Beste Resepte: Braai

VARIASIE

-

SRIRACHA-VLERKIES 45 ml (3 e) olyfolie sap van 1 suurlemoen 30-45 ml (2-3e) Sriracha-sous (’n soort brandrissi­esous)

2-3 knoffelhui­sies,

fyn gedruk 16 hoendervle­rkies

1 Meng al die bestanddel­e behalwe die hoender. 2 Smeer die sous oor die vlerkies. Braai 15 minute oor matige kole tot gaar en bruin. Wenk As jy matiger vlerkies verkies, kan jy die Sriracha-sous met soetbrandr­issiesous vervang en ’n knippie paprika byroer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa