3 SOUSE VIR ’N PER­FEK­TE SNOEK

EL­KE SOUS IS GENOEG VIR 1 SNOEK

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Vis & Seekos -

KNOFFELSOUS

60 ml (4 e) bot­ter 60 ml (4 e) ge­kap­te

vars k­nof­fel 1 suur­le­moen se

sap hand vol ge­kap­te

vars pie­ter­sie­lie

KONFYTSOUS

60 ml (4 e) bot­ter 60 ml (4 e) glad­de

ap­pel­koos­kon­fyt 1 suur­le­moen se sap 10 ml (2 t) vars ge­ras­per­de gem­mer

BLATJANGSOUS

30 ml (2 e) o­lie 60 ml (4 e) bot­ter 60 ml (4 e) ap­pel

koos­kon­fyt

60 ml (4 e) blatjang 1 suur­le­moen se sap

3

2

1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.