Huisgenoot Beste Resepte: Braai

MEDITERREE­NSE BABA-AARTAPPELS

-

300 g baba-aartappels, gekook en

gedreineer

250 g sondroëtam­aties, gekap 250 g ontpitte olywe, gekap

100 g kappertjie­saad

60 ml (¼ k) olyfolie 1 Versprei die aartappels op die boom van ’n oondbak en kneus met ’n vurk.

2 Meng die res van die bestanddel­e goed en giet oor die aartappels.

3 Braai die aartappels sowat 10 minute in ’n ketelbraai oor hoë hitte tot goudbruin en bros. Roer af en toe om te keer dat dit vasbrand.

TALITHA EN TERENCE UIT KOM ONS BRAAI, VIA

DSTVKANAAL 147

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa