Huisgenoot Beste Resepte: Braai

4MANIERE MET STYSEL

BABA-AARTAPPELS­LAAI

-

SLAAI

1 kg baba-aartappels 1 ui, in ringe gesny 2 hardgekook­te eiers,

in skyfies gesny 4 stingeluie, gekap

1 wiel fetakaas, gekrum-

mel (opsioneel) ½ avokado, in stukkies gesny en met suurlemoen bedruip sout en gemaalde

swartpeper SLAAISOUS

250 ml (1 k) mayonnaise 45 ml (3 e) soet brandrissi­esous

15 ml (1 e) sojasous

1 Slaai Kook die aartappels tot net gaar. Dreineer, laat afkoel en halveer elke aartappel.

2 Meng die res van die bestanddel­e vir die slaai liggies in ’n slaaibak.

3 Slaaisous Meng al die bestanddel­e goed en giet oor die slaai. Meng liggies en geur met die sout en peper.

BENEDICT THUTLOA JOHANNESBU­RG, GAUTENG

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa