Huisgenoot Beste Resepte: Braai

KOESKOES-KRUIESLAAI

-

SLAAI

125 ml (½ k) koeskoes 3 stingeluie, gekap hand vol mentblare,

gekap hand vol vars pietersiel­ie, gekap

100 g kersietama­ties,

deurgesny SLAAISOUS

1 knoffelhui­sie, fyn

gedruk

45 ml (3 e) olyfolie skil van 1 suurlemoen en 30 ml (2 e) van die sap sout en pas gemaalde

swartpeper

1 Slaai Berei die koeskoes volgens die aanwysings op die pakkie. Vlok met ’n vurk.

2 Meng die stingeluie, ment, pietersiel­ie en kersietama­ties deur.

3 Slaaisous Meng die knoffel, olie en suurlemoen­sap en -skil en meng deur die slaai. Geur met die sout en peper.

GLORIA STRYDOM ST WINIFREDS, KWAZULUNATAL

 ??  ??
 ??  ?? Meng pesto pleks van die slaaisous
deur die slaai.
Meng pesto pleks van die slaaisous deur die slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa