Huisgenoot Beste Resepte: Braai

8 MANIERE MET BRAAIBROOD­JIES

-

GENOEG VIR JOU GASTE Bereiding 20 minute Braaityd 20 minute

MENG-EN-PAS-BRAAIBROOD­JIES

Wees skeppend met braaibrood­jies en kies ’n verskeiden­heid soorte brood waarop jy interessan­te vulsels sit soos verskillen­de pesto’s, konfyte en kase,” sê David Briers. BROOD snye van verskillen­de soorte brood, soos rog, ciabatta, wit, suurdeeg (2 snye per toebroodji­e) botter

1 Brood Smeer die snye brood met die botter.

2 Vulsels Pak die vulsels op en bind elke toebroodji­e met nat gare of tou vas.

3 Braai op stadige kole tot die brood buite bruin en bros is en die kaas gesmelt het. Draai dikwels om. DAVID BRIERS KAAPSTAD, WESKAAP

 ??  ?? 4
1
5
6
7
2
3
4 1 5 6 7 2 3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa