Huisgenoot Beste Resepte: Braai

GEBRAAIDE TORTILLAS MET ’N VULSEL VAN BIER-EN-UIE-MARMELADE

-

GENOEG VIR

4MENSE Bereiding

10 minute Gaarmaakty­d 20 minute (uiemarmela­de)

Braaityd 10-15 minute

BIER-EN-UIE-MARMELADE 15 ml (1 e) olyfolie

2 uie, in ringe gesny

30 ml (2 e) bruinsuike­r

125 ml (½ k) bier

30 ml (2 e) balsemieke asyn VULSEL EN TORTILLAS

2-3 repe spekvleis, geroos

ter en fyn gekap

8 tortillas

250 ml (1 k) sterk cheddarkaa­s, gerasper hand vol roket-of spina

sieblare

1 Bier-en-uie-marmelade Plaas al die bestanddel­e in ’n kastrol en kook sowat 20 minute tot dik.

2 Vulsel en tortillas Meng die spekvleis by 60-80 ml (¼¹⁄³ k) van die uiemarmela­de. Smeer oor die helfte van die tortillas. Sprinkel die kaas en roket- of spinasiebl­are oor die spekmengse­l.

3 Plaas die ander tortilla bo-op, plaas in ’n toeklaproo­ster en braai 10-15 minute oor warm kole tot die kaas gesmelt het. Sit louwarm voor saam met van die orige uiemarmela­de.

 ??  ?? 8
8
 ??  ?? 3
3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa