Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Garnale met peri-perisous

GARNALE MET PERI-PERISOUS

-

Die sousmengse­l kan ’n hele jaar in die yskas gehou word, maar gee dit van tyd tot tyd ’n goeie skud.

30 steurgarna­le

SOUS

500 g gedroogde rissies 250 ml (1 k) elk olyfolie

en sonneblomo­lie

2 knoffelhui­sies 250 ml (1 k) suurlemoen­sap 30 ml (2 e) sout

1 Plaas die garnale in ’n glasbak.

2 SOUS Plaas die sousbestan­ddele in ’n voedselver­werker. Pols ’n paar minute tot goed gemeng.

3 Meng die sous met die garnale tot goed bedek en marineer 1 uur.

4 Braai die steurgarna­le op matige kole of tot gaar. Sit voor met suurlemoen.

VANI NAIDOO DURBAN

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa