Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Vurige vingerlek-vlerkies

-

“Dié vlerkies eet ’n mens natuurlik sommer met die hand,” sê Dirk Lourens.

250 ml (1 k) warm

water

20 ml (4 t) olie

200 ml blatjang

100 ml worcesters­ous 45 ml (3 e) tamatiesou­s

15 ml (1 e) aangemaakt­e mosterd

2 sakkies (79 g elk) droë brandrissi­evlokkies sout na smaak

50 ml witasyn steak-en-tjop-speserye na smaak

500 g hoendervle­rkies

1 Maak ’n lekker dik marinade van al die bestanddel­e behalwe die hoender.

2 Smeer die hoendervle­rkies goed daarmee in en laat ’n uur staan.

3 Pak die hoender op ’n toeklaproo­ster en braai oor matige kole. Verf die vleis gereeld met die marinade terwyl dit braai. Draai gereeld om.

DIRK LOURENS MIDDELBURG, MPUMALANGA

GENOEG VIR 4-6 MENSE

Bereiding 15 minute Marineerty­d

1 uur Braaityd 30 minute

 ??  ?? 4
4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa