Huisgenoot Beste Resepte: Braai

Vissies met olyfsalsa

-

SALSA

2 knoffelhui­sies, fyn

gedruk

2 stingeluie, gekap

1 vars brandrissi­e, fyn

gekap

80 ml (¹⁄₃ k) olyfolie 1 suurlemoen se sap en

gerasperde skil

150 g groenolywe, gekap 60 ml (¼ k) koljander-

blare, gekap

3 droë pere, fyn gekap VIS

6 vars vissies soos harders, sardyne of selfs babastokvi­s, skoongeskr­aap en binnegoed verwyder seesout olyfolie 1 Salsa Meng al die bestanddel­e.

2 Vis Druk die vissies droog met handdoekpa­pier en geur binne en buite goed met sout.

3 Pak die vissies op ’n toeklaproo­ster en verf met die olie. Maak die rooster toe en braai sowat 3 minute aan elke kant tot die vissies bruin buiteom maar steeds sappig is.

4 Plaas op ’n bord en skep van die salsa oor.

5 Sit voor op koeskoes of varsgebakt­e brood.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa