Wilds­wors-en-spek-stok­kies

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

VLEIS

250 g spek­vleis­re­pies

600-800 kg wilds­wors, uit die derm ge­druk

en in bol­le­tjies ge­rol ver­skei­den­heid dro­ë­vrug­te soos nek­ta­riens,

sag­te ap­pel­ko­sies en pe­re

30 pie­kel­ui­tjies

MA­RI­NA­DE

250 ml (1 k) o­lyf­o­lie

3 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk

3 vars suur­le­moen­tie­mie-tak­kies

80ml( k) sojasous

25 ml (5 t) rys- of bruin­a­syn

5-10 ml (1-2 t) mos­terd­poei­er knip­pie elk fyn ko­myn en brand­ris­sie­poei­er

1 Vleis Draai ’n spek­vleis­re­pie om el­ke wilds­wors­bol­le­tjie.

2 Ryg om die beurt met die dro­ë­vrug­te en pie­kel­uie aan stok­kies.

3 Ma­ri­na­de Meng al die be­stand­de­le vir die ma­ri­na­de, giet oor die wilds­wors­stok­kies en laat oor­nag ma­ri­neer.

4 Ver­wy­der die vleis uit die ma­ri­na­de en hou die ma­ri­na­de een­kant.

5 Braai die ke­babs 15-20 mi­nu­te oor ma­ti­ge ko­le tot die vleis net gaar is. Verf van tyd tot tyd van die ma­ri­na­de oor.

6 Sit voor saam met roos­ter­koe­ke (re­sep op bl. 78).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.