Huisgenoot Beste Resepte: Braai
VARIASIE
HOENDER MET SOJAEN-HEUNING-SOUS Meng 30 ml (2 e) sojasous, 125 ml (½ k) elk suurlemoensap en heuning. Smeer goed oor die hoender. Marineer en braai soos in die resep links.