Huisgenoot Beste Resepte: Braai

GARNAAL-GEHEIME

-

▪ Braai die garnale direk op die rooster op matige kole. Draai gereeld om en verf tussendeur met die marinade. Die garnale is gereed wanneer hul doppe pienk verkleur; dit behoort ná sowat 8 minute te gebeur. Kook die orige marinade en sit voor as doopsous.

▪ Jy kan die steurgarna­le ook in ’n groot swart pan op die vuur gaarmaak. Plaas die garnale dan saam met die sous in die pan en braai op baie warm kole tot gaar. Skud die pan gereeld. 125 ml (½ k) olyfolie

15 ml (1 e) Dijonmoste­rd 4 knoffelhui­sies,

grof gekap sap van 1 suurlemoen sap van 1 lemoen 5 ml (1 t) gedroogde

basilie

30 ml (2 e) witwyn

(opsioneel) 30 steurgarna­le,

skoongemaa­k

1 Meng alles behalwe die garnale en giet dit in ’n glasbak. 2 Voeg die garnale by en sorg dat dit heeltemal met die sous bedek word.

3 Marineer sowat 1 uur.

4 Pak die garnale op ’n toeklaproo­ster en rooster 5-8 minute op hoë hitte of tot pienk en gaar.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa