Huisgenoot Beste Resepte: Braai

HOENDERVLE­RKIEKEBABS

-

12 hoendervle­rkies, puntjies afgesny

MARINADE

30 ml (2 e) olie

45 ml (3 e) sojasous

5 ml (1 t) suiker 1 knoffelhui­sie, fyn

gekap

1 klein ui, fyn gekap sap en skil van 1 suurlemoen

10 ml (2 t) gerasperde

gemmerwort­el sesamsade vir oorsprinke­l KOMKOMMERS­AMBAL

¼ komkommer, in klein

blokkies gesny

½ klein ui, in klein blokkies gesny

2 rooi brandrissi­es,

gekap

60 ml (¼ k) suiker

60 ml (¼ k) wit druiwe

asyn

1 Ryg die vlerkies op die stokkies.

2 Marinade Meng al die bestanddel­e behalwe die sesamsade. Laat die vlerkies ’n uur marineer.

3 Braai op matige kole tot net gaar en bruin. Sprinkel die sesamsade oor.

4 Sambal Meng al die bestanddel­e en sit voor saam met die vlerkie-stokkies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa