Huisgenoot Beste Resepte: Braai
7 VULSEL-OPSIES
1 Snye briekaas, rooi-uiringe, fyn appelkooskonfyt
2 Tamatiepesto, basilieblare, gekrummelde fetakaas
3 Tamatiekonfyt, gekapte grasuie, gekrummelde bloukaas
4 Olyftapenade, snye of gerasperde mozzarellakaas, basilieblaartjies
5 Koljanderpesto, repies rooi soetrissie, gerasperde sterk kaas
6 Tamatieskywe, skywe swartpeper-roomkaas, rooi-ui-ringe, roketblare
7 Stingeluie, snye cheddarkaas en blatjang