Huisgenoot Beste Resepte: Braai
2 MANIERE MET BRAAIPAAI
SPINASIE-EN-KAAS-BRAAIPASTEI
GENOEG VIR
6 MENSE Bereiding 15 minute Braaityd 20-30 minute
2 rolle (400 g elk) skilferkorsdeeg
1 ui, in skyfies gesny 2 hande vol babaspina-
sie
1 pakkie (50 g) wituiesoppoeier 2 wiele fetakaas
100 g mozzarellakaas,
gerasper
60 ml (¼ k) gerasperde parmesaankaas 1 eier, geklits
Spuit ’n skoon rooster met kossproei.
1 Plaas een van die velle deeg op die rooster. Versprei die ui en babaspinasie bo-oor. Sprinkel die soppoeier oor.
2 Sprinkel die feta, mozzarella en parmesaan oor.
3 Plaas die ander vel deeg versigtig bo-op en seël die kante met ’n vurk. Verf met die geklitste eier en knyp die rooster toe.
4 Braai 20-30 minute oor matige kole of tot gaar en goudbruin aan albei kante.
INNEKE EN JOHNNY UIT KOM ONS BRAAI, VIA DSTVKANAAL 147