Huisgenoot Beste Resepte: Braai
7 MANIERE MET SJOKOLADE
1 LEWER SOWAT
250 ML (1 K) SOUS Bereiding
5 minute Gaarmaaktyd
10 minute DONKERSJOKOLADE-ENLEMOEN-FONDUE
SOUS
180 ml (¾ k) room
100 g donkersjokolade, in blokkies gebreek 2 lemoene se gerasperde skil en sap
OM TE DOOP
lemoenskyfies of madeirakoek
1 Smelt al die bestanddele vir die sous saam in ’n kastrolletjie op die kole.
2 Ryg stukkies lemoen of koek op stokkies en doop in die sous.