Huisgenoot

BESTE VOETJIE VOOR

Mense steek dikwels hul voetproble­me in toe skoene weg, maar dit kan net die probleem vererger. Hier is raad JACO HOUGH-COETZEE

- Judy Govender

SY HET die lelikste toonnaels in die heelal. “Ja,” sê Judy Govender. “My probleem strek verder as moederaard­e!” Nie dat dit altyd die geval was nie. Al was haar tone nog altyd groterig, was daar ’nn tyd toe hulle nogal fraai gelyk het. “Amper soos varkworsie­s, oulik en mooi. En ek was lief vir mooi skoene en sandale!” Maar toe , meer as 15 jaar gelede, kry sy ’n infeksie in haar linkergroo­ttoonnael en die dokter ver ver- - wyder die hele nael.

“Die nael het die tydelike met die ewige verwissel. Van toe af hou ek nie meer van daai toon nie. Ek verf hom maar met naelpolito­er, maa maar dit lyk verskrikli­k.”

Dit was nogn nie die einde nie. ’n PaarP jaar later het ook haa haar ander groottoon se naeln probleme begin gee.

“Hy het geelg geword en verdik. Hy i is lelik, soos ou mense s’n. Dit het ook nou ’n kommerwekk­ende swart kol op wat ek onder naelpolito­er verbloem. SomsSom voel dit teer as ek dit druk, maar ek’s t te bang en skaam om dokter toe te gaan.”gaan

Haar ouli oulike vet tone van weleer lyk nou soos ’n mo monster se pote; daarom dra sy oumenss oumensskoe­ne wat alles bedek, sê sy.

“Daar het jy dit nou. Die naakte, ongesens gesensuree­rde waarheid. Ek is Judy Goven Govender. Ek het lelike toonnaels. Ek het hulp nodig.”

Eliz Elize* van Randburg vertel weer sy suk sukkel nou al 20 jaar met swam- Deur me ( fungus) op haar toonnaels.

“Die naels is baie bros en verkleur. Ek het verlede jaar ’ n paar maande antibiotik­a gebruik en dit het gesond geword, maar nadat ek v van die medikasie af is, het dit net weer teruggekee­r.”

Sy is raadop en moeg d daarvoor om haar naels w weg te steek, vertel sy.

’n Mens kry skoonheids- en gesondheid­swenke vir omtrent elke liggaamsde­el van jou tande tot jou vingers. Maar jy kan gerus ’n bietjie aandag aan die gesondheid van jou toonnaels ook gee.

Hoewel dit hard en ongevoelig kan lyk, kan toonnaels ook swaarkry. Die nael word immers daagliks teen ’n skoen geskuur of gedruk, soms word hy gestamp, en verder is hy in ’n ongesonde omgewing waar bakterieë en swamme gedy.

G’n wonder so baie mense sukkel met toonnaelpr­obleme nie. * Skuilnaam.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa