Huisgenoot

EK SING VOORT, NES RENÉ DIT WOU HÊ

In haarh eerste onderhoud ná haar man se dood sê C Celine sy het vrede in haar hart, maar verlang nog en moet soms huil

- Saamgestel deur NICI DE WET

HAAR oorlede man het altyd volgehou die lewe moet voortgaan. Maar dis makliker gesê as gedaan as jy binne twee dae jou geliefde wederhelf en ook jou ouer broer aan die dood moes afstaan. To Tog het Celine Dion haar man en bestuur stuurder, René Angélil, se wens vervul en ha haar sangloopba­an hervat. “Dis nie makli maklik nie, maar ek wil my kinders regtig baieba graag wys hul ma is sterk,” het sy aan die Amerikaans­e tydskrif People gesê in haar eerste onderhoud sedert René (73) se dood in Januarie vanjaar. Hulle was langer as 20 jaar getroud. “Ek is 48 jaar oud en het die liefde van my lewe verloor,” het sy haar omstandigh­ede geskets. “Ek verlang baie na hom soos hy was toe dit goed gegaan het, maa maar nie toe hy gely het nie. Ek kan nie selfs selfsugtig wees nie. Jy moet mense laat gaan gaan. Ek het vrede in my hart.” Ce Celine, wie se treffer My Heart Will Go O On uit die 1997-rolprent Titanic een vanv die topverkope­r-enkelsnitt­e van allea tye geword het, is by die onlangse Billboard-musiekprys­aand met die ikoonprysi­ko vereer. Daar het sy Queen se treffer The Show Must Go On aan haar oorlede man opgedra voor sy dit gesing het. Toe die oudste van hul drie kinders, René-Charles (15), haar daarna op die verhoog verras en die prys aan haar oorhandig, het emosie haar oorweldig. “Dit was groots genoeg om daardie lied te probeer sing sonder om ineen te stort – en toe draai ek om en sien my seun,” het sy later vertel. “Ek het gedink die hele aand gaan sonder trane verloop en ek gaan wys ek is sterk en liefde wen, maar ek het net inmekaarge­stort . . .”

HAAR oorlede man, ’n Kanadese musiekverv­aardiger en talentbest­uurder, het ’n groot rol daarin gespeel om Celine van ’n onbekende tiener in een van die suksesvols­te vroulike kunstenaar­s nog te omskep. Sy het al vyf Grammy-beeldjies gewen en tree nou vir die sesde opeenvolge­nde jaar by Caesars Palace in Las Vegas op. Daar is sy die kunstenaar wat die meeste geld in die geskiedeni­s laat inrol het, selfs meer as wyle Elvis Presley.

Selfs nadat René siek geword het, het hy Celine se loopbaan bly bestuur. Keelkanker is in 1999 by hom gediagnose­er, maar hy het dit toe geklop. In 2013 het

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa