Huisgenoot

VIVA AFRIKAAN S!

- Um skeiden-

Wat het en gemeen? Wel, hulle is ’n paartjie, albei is sangers, hulle het die album Posduif saam opgeneem – en hulle deel ’n passie vir Afrikaans. “Ek is ’n taalmens. Ek is fyn ingestelvi­r taal, vir die presiese betekenis van woorde, en Daniella is dieselfde,” het Chris by die bekendstel­ling van Veldtog Afrikaans vertel.

voorsitter van die Dagbreek Trust, het by die geleenthei­d by The Venue in die Melrose Arch-winkelsent­rum in Johannesbu­rg gesê Veldtog Afrikaans wil die kleurrykhe­id, verskeiden­heid en lewenskrag­tigheid van Afrikaans vier. En volgens die bekroonde digter en dramaturg moet Afrikaans se net wyd uitgegooi word “sodat ons andertaals­prekendes na ons kan intrek en aantrek”.

Vir Daniella is Afrikaans se groei in net 90 jaar uniek. “Ons het ontwikkel van ’n kombuistaa­l tot ’n taal waarin hartoperas­ies uitgevoer, universite­ite opgerig en soveel opgebou is.” In geen ander taal kan ’n mens so lekker vloek nie, het

een van die gaskunsten­aars, geskerts. “Toe ek moet besluit in watter taal ek musiek gaan maak, het ek geweet Afrikaans is die regte keuse. Daar is soveel plek vir verskillen­de musiekgenr­es om nog in dié taal te blom.”

Die webtuiste afrikaans.com is ontwikkel om blootstell­ing te gee aan die projekte waarby Veldtog Afrikaans aansluit. Besoek die webtuiste, vertel hoe jou Afrikaans lyk en jy het ’n kans om tot R10 000 te wen.

DR. THEUNS ELOFF, REËN,

Amanda Strydom en Brandon October

rock in Afrikaans.

CHRIS CHAMELEON DANIELLA DEYSEL PROF. ADAM SMALL

y

JOSHUA NA DIE

 ??  ?? LINKS:LINK KS: Churchil NaudéNa audé rap in AfriAf kaans.ka ONDER:ONDER Prof.P Adam SmallSm en sy vrou, dr.d Rosalie Small.Sma Hy sê: “Gooi“Goo wyd die net.” Chris Chameleon en sy meisie, Daniella Deysel.l. Sy is gek oor die woord “vergenoegd”. BO: Dr....
LINKS:LINK KS: Churchil NaudéNa audé rap in AfriAf kaans.ka ONDER:ONDER Prof.P Adam SmallSm en sy vrou, dr.d Rosalie Small.Sma Hy sê: “Gooi“Goo wyd die net.” Chris Chameleon en sy meisie, Daniella Deysel.l. Sy is gek oor die woord “vergenoegd”. BO: Dr....

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa