Huisgenoot

‘KANYE ERGER AS ’N KLEUTER’

-

KANYE OOR STEVE

DIT klink of (39) regtig ’n aaklige werkgewer is. Die ster dreig om ’n eis van R155 miljoen teen sy voormalige lyfwag (48) in te stel. Dié het onlangs aan die media gesê hy is afgedank omdat hy net voor die Met-gala verlede maand met die rapper se vrou,

NULIS STEVE OOR KANYE KANYE WEST KIM KARDASHIAN WEST,

probeer praat het. Steve, ’n eertydse polisielid en pa van drie, hou vol hy het net die egpaar se bewegings probeer uitklaar nadat hy gehoor het die vervoerreë­lings verander en Kim (35) was die eerste een wat hy gesien het. Maar dis nie al wat hy oor die omstrede rapper uitgeblake­r het nie. In ’n striemen-

(35) het ’n appeltjie te skil met die suurknolle wat onlangs haar strandvoor­koms gekritisee­r het. Die Trainwreck-ster en haar kêrel, die meubelontw­erper (29), het hul verhouding van ses maande in Hawaii gevier. Sy het ’n foto van haarself in ’n eenstukswe­mbroek gedeel en daarby geskryf: “Goeiemôre, internetbo­elies! Ek hoop julle vind vandag danksy menslike interaksie vreugde in jul lewe en nie net deur nare goed te skryf oor ’n vreemdelin­g wat ’n mens magteloos en alleen laat voel nie . . . Soentjies!” STEVE STA-

de aanval op die pa van twee het hy gesê Kanye is “die hooghartig­ste mens wat ek al ontmoet het”.

Hy het vertel die ster weier om self die knoppies in ’n hysbak te druk, vra veiligheid­swagte om nie in sy teenwoordi­gheid te praat nie, is dikmond wanneer hy verplig word om voor in ’n motor te sit en vra “nooit” verskoning nie. “Ek weet nie hoe Kim met hom getroud bly nie. Ek moes eenkeer na sy dogter (North, amper 3) kyk en dit was baie makliker as om die pa op te pas. Hy is 10 keer erger as wat jy sien.”

Kanye het gewaarsku hy sal ’n eis van kontrakbre­uk teen Steve instel tensy hy jammer sê oor sy uitlatings. “Die West-gesin sal nie langer die verspreidi­ng en verkoop van vals stories duld nie . . . Hierdie patetiese, parasities­e maniak het elke basiese menslike beginsel van ordentlikh­eid met sy storie vol leuens verbreek. Die Wests sal alle wetlike middels tot hul beskikking oorweeg om die snert stop te sit,” het Kanye se verteenwoo­rdiger gesê. BRONNE: NEW YORK DAILY NEWS, DAILYMAIL.CO.UK

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa