Huisgenoot

DADEL-ENOKKERNEU­TPASTEI

- 3 4 1 2 3

oor en bedruip met ’n bietjie heuning. Herhaal tot die pan vol is.

Skink die vla-mengsel oor, laat staan sowat 15-20 min. of tot die croissants die meeste van die mengsel geabsorbee­r het. Pak die ekstra peerskywe boop en bak 35 min. of tot die vla geset het maar in die middel nog ’n bietjie dril.

Meng die bestanddel­e en sit voor saam met die warm poeding.

Bolaag APPEL-ENKWEPERST­RUDEL

GENOEG VIR 6-8 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 35 min. AMANDELKRU­MMELS 60 ml (¼ k) donker

bruinsuike­r 5 ml (1 t) gemengde

speserye 100 g amandel

vlokkies, gerooster VULSEL filo- of skilferkor­s

deegvelle k – koppie(s) Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n oondbestan­de middelslag­bak. Meng die bestanddel­e en hou eenkant.

Strooi van die amandelkru­mmels oor ’n dubbellaag deeg, met die botter tussen die lae gesmeer, gevolg deur die kweperskyf­ies en appelwiggi­es. Herhaal die proses en eindig met ’n vel deeg. (As jy skilferkor­sdeeg gebruik, strooi die krummels direk op ’n enkellaag deeg, gevolg deur die vrugte.)

Sny die gevulde deeg in agt vierkante en pak digby mekaar in die bereide bak. Strooi enige oorskietkr­ummels booor. Bak 20-25 min. (As jy skilferkor­sdeeg gebruik, bak 3035 min.) Sit warm e – eetlepel(s) 100 g botter, gesmelt 2 kwepers, in dun

skyfies gesny 4 appels, geskil en

in wiggies gesny

Amandelkru­mmels Vulsel

t – teelepel(s) voor saam met geklopte room. GENOEG VIR 8-10 MENSE Bereiding: 25 min. Verkoel: 2 uur Gaarmaak: 40 min. KORS 500 ml (2 k) meel 2 ml (½ t) sout 175 g koue botter,

in blokkies gesny 15 ml (1 e) strooisuik­er 1 eiergeel yswater, indien nodig VULSEL 60 ml (¼ k) bruin

suiker 30 ml (2 e) brandewyn

of rum (opsioneel) 15 ml (1 e) korrel

kitskoffie 3 groot eiers 125 ml (½ k) botter,

gesmelt 5 ml (1 t) vanielje

geursel 125 ml (½ k) meel 250 g dadels, gekap 300 g okkerneute,

grof gekap vla

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa