Huisgenoot

MY DEPRESSIES­TRYD SONDER PILLE

-

hulle te leer wat die verskil tussen werklike nederighei­d en bloot goeie maniere is. Goeie maniere is ongelukkig soms net bolangs en behels nie altyd opregte respek vir ander nie.

Nederighei­d is vir die meeste mense baie belangrik, maar dis tragies dat ons kinders soms nie eens daardie woord ken nie; dit terwyl ons weet ’n verkeerde lewensbesk­ouing kan ’n lewe so maklik eenkant toe rem en die mens op ’n verkeerde pad plaas. THINUS VENTER

Saak teen Henri van Breda:

weier; ek moes eers instem tot ’n debietorde­r teen my naam, waarna die polis aan my gestuur sou word. Eers dan sou ek kon kanselleer as ek nie gelukkig is nie.

Telebemark­ers mors hulle tyd om my te bel; ek vertrou niemand. SUSAN Ek sukkel al jare met depressie. Drie jaar gelede het ek my antidepres­sante gereeld begin drink. My lewe het soos handomkeer verander: Ek het getrou, is bevorder en het beter menseverho­udings gehad . . . Toe vind ek uit ek verwag ons eersteling! Wonderlike nuus, tot die dokter sê ek mag nie my pille drink nie.

Dis nou 12 weke. Saans huil ek my aan die slaap; soggens kom ek nie uit die bed nie. Werk is ’n marteling.

Hoe sê ek vir enigeen ek is nie sterk genoeg hiervoor nie? Jy maak jou hart oop teenoor iemand, net om te hoor dis alles in jou kop: “Ruk jou reg! Jy weet dis net in jou kop, daar waar jou eie werklikhei­d lê.” Dit neem jou lewe oor, maak jou moeg, maak dat jy wil moed opgee . . .

Al wat my staande hou, is die belofte van nuwe lewe en die hoop dit sal wel die moeite werd wees, soos almal jou belowe. MOEG MOEG GEWEES,

PRETORIA N 7de Laan se nuwe tydgleuf:

Ek het nog altyd gewonder wanneer ons weer van die Boksombend­e hoor (Nog altyd ’n bende, 9 Junie). Ek is al 42 jaar oud en sal dit vandag nog kyk. Dis ware en opregte Afrikaanse vermaak. Baie dankie vir die artikel. CISKA

TEKEN IN TEEN R113 PER MAAND*

Drie maniere om in te teken: • Bel 087-740-1012 • SMS HUISGENOOT en jou naam na 36489 • E-pos huisgenoot_inteken@media24.com * Bepalings en voorwaarde­s geld. In Junie kry jy saam met jou digitale intekening die volgende twee digitale tydskrifte: Huisgenoot Skooltake en Huisgenoot Beste Lesersrese­pte (Hoender).

NaasN B Botha gesekwestr­eer:

 ??  ?? – MARLIEN BOTHA gens. – ALOMA OOSTHUIZEN
– MARLIEN BOTHA gens. – ALOMA OOSTHUIZEN
 ??  ?? Dit pas my, Wat ldkwant dan kan ek Getroud met Rugby ook ook al die rede daarvoor, staan hom liewer kyk, en 7de Laan en Binnelande­rs daarna. by as om hom te veroordeel. Ek was saam Die nuus gaan in elk geval net oor politiek, met my pa in die hof toe...
Dit pas my, Wat ldkwant dan kan ek Getroud met Rugby ook ook al die rede daarvoor, staan hom liewer kyk, en 7de Laan en Binnelande­rs daarna. by as om hom te veroordeel. Ek was saam Die nuus gaan in elk geval net oor politiek, met my pa in die hof toe...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa