Huisgenoot

VEGETARIES

- 4 5 2 3 4 5 6

water by. Skep die hoender terug, plaas die deksel op en laat dit 20 min. prut. Roer af en toe.

Voeg die patats by, meng deur, bedek en laat prut nog 20 min. of tot die hoender en patats gaar is.

Roer die spinasie of pak choi deur en laat dit nog 5 min. prut. Geur met die sout, indien verkies. Sit voor saam met gekapte vars brandrissi­e*.

SPAGHETTIK­OEKIES MET SAMPIOENE

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 500 g spaghetti, gaar

en gedreineer 60 ml (¼ k) koekmeel 1 eier, geklits 100 g wit cheddar,

gerasper sout en vars gemaalde

peper 30 ml (2 e) olie TAMATIES 15 ml (1 e) olyfolie 250 g kersietama­ties SAMPIOENE 15 ml (1 e) botter 250 g bruinsampi­oe

ne, in skyfies gesny ROOMKAAS 125 ml (½ k) roomkaas 10 g grasuie, gekap

Sit die spaghetti in ’n mengbak en strooi die koekmeel oor. Meng goed deur. Voeg die eier en kaas by en meng goed deur. Geur met die sout en peper.

Verhit van die olie in ’n kleefvrye pan. Skep 80 ml ( k) hopies van die spaghettim­engsel in die pan. Braai tot goudbruin weerskante en draai versigtig om. Herhaal met die res.

Verhit die olie in ’n ander pan en braai die tamaties tot hulle bars. Skep uit en hou eenkant.

Verhit die botter in dieselfde pan en braai die sampioene tot gaar.

Meng die roomkaas en grasuie goed.

Smeer van die roomkaas op elke koekie, en pak dan van die sampioene, tamaties en grasuie* bo-op.

Tamaties Sampioene Roomkaas

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa