Huisgenoot

STEURGARNA­ALKERRIE

- 2 3 4 5 6 7 8 n

GENOEG VIR 6-8 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 40-50 min.

15 ml (1 e) olie of ghee 5 ml (1 t) swart

mosterdsaa­djies 6 kerrieblar­e 5 ml (1 t) geroosterd­e

masala 7 ml (1½ t) borrie 5 ml (1 t) sout 5 ml (1 t) fyn komyn 5 ml (1 t) seekosmasa­la of rooi brandrissi­epasta 2 groot uie, fyn gekap 5 ml (1 t) fyngedrukt­e

knoffel 5 ml (1 t) geskilde, ge

rasperde gemmer 5 ml (1 t) rooi brandris

siepasta (opsioneel) 1 blik (410 g) heel of

gekapte tamaties 5 ml (1 t) suiker 250 ml (1 k) water 10 steurgarna­le,

ontderm en ontdop 10 steurgarna­le, ontderm, ontdop, maar stertjies behou ¼ t bossie koljanderb­lare, gekap vir garnering

Verhit die olie in ’n groot kastrol oor hoë hitte. Sodra dit warm is, verwyder van die stoof en voeg die mosterdsaa­djies en kerrieblar­e by. Pasop vir spat.

Verlaag die hitte tot matig en plaas die kastrol terug op die plaat. Voeg die geroosterd­e masala, borrie, sout, komyn en seekosmasa­la by; verhit 5 min. terwyl jy af en toe roer.

Voeg die uie, knoffel, gemmer en brandrissi­epasta (indien gebruik) by en verhit 5-10 min. tot die uie deurskynen­d is.

Plaas die tamaties in ’n menger en verpulp tot ’n gladde puree. Voeg dit by saam met die suiker.

Voeg die water by en verhit 10-15 min. oor matige hitte tot afgekook en lekker geurig en tot ’n dik, gladde sous gevorm het.

Voeg die steurgarna­le by die sous en verhit sowat 10 min. oor hoë hitte. Roer af en toe.

Verlaag die hitte en verhit sowat 10 min. tot die steurgarna­le pienk verkleur.

Verwyder van die hitte en garneer met die gekapte koljander. Sit voor saam met witrys. MY CAPE MALAY KITCHEN DEUR CARIEMA ISAACS (STRUIK LIFESTYLE, R244*)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa