Huisgenoot

AFKORTINGS

- Vlg ry: 1e ry (VK): 2e ry: 3e ry: te

Gl die vlg st (middelste st) op ’n haakspeld en laat eenkant vir halsstrook. Met die RK van werk na voor, las hoofkleur aan oorblywend­e 33(34;35;36) ste vir tweede kant van hals.

r tot by laaste 2 ste, r2 tes. Her van *** tot ***, maar brei 4 rye pleks van 3 voor skouerfats­oenering. Werk die regterskou­ernaat toe met die tapisserie­naald en matrasstee­k.

Met RK van werk na voor, 3 mm-breipenne en hoofkleur, tel op en r44(46;48;48) ste eweredig aan linkerkant van halsrand voor, r die st van haakspeld, tel op en r 44(46;48;48) ste eweredig aan die regterkant van halsrand voor tot by skouernaat. Tel op en r 7 ste eweredig aan die regterkant van halsrand agter, r oor die 23(25;25;25) ste op breispeld vir halsrand in middelagte­r. Tel op en - agter deur lus - alternatie­we - aweregs - begin – draad agter (om dit te doen, neem die breidraad onder die breipen deur van die aw-

gl her ks pat r RK

r 7 ste eweredig aan die linkerkant van halsrand agter [126(132;136;136) ste].

* r1, aw1; her van * tot einde.

Rif tot by 2 ste voor middelste st, da (sien afkortings), gl 1, r1, tglso, r1 (middelste st), r2 tes, rif tot einde.

Rif tot by 2 ste voor middelste st, r2 tes, aw1, r2 tes adl, rif tot einde. Her die 2e en 3e rye nog 4 keer [106(112;116;116) ste]. Heg al die ste lossies in rifpat af. Werk die linkerskou­ernaat en naat van halsstrook toe. Met die RK van werk na voor, 3 mm-breipenne en hoofkleur, tel op en r 93(99;105;107) ste eweredig aan die armsgatran­d. Brei 11 rye in rif soos by agterpant – beg met ’n 2e ry. Heg al die ste lossies in rifpat af. posisie na ’n r-posisie, sonder om ’n st te maak) - glip - herhaal - koussteek - patroon - regs - regte kant - steek(steke) - tesame - trek glipsteek oor - verminder - verkeerde kant - volgende - weerskan-

vermin VK vlg weersk

Die Switserse deurstopwe­rktegniek is gebruik om die soldaatpat­rone op die oortruitji­e te borduur. Borduur die soldate op die voorkant van die oortruitji­e, beg 2 rye bokant die rif en laat 10(12;12;14) ste tussen die onderkant van elke soldaat oop. Beg by onderrand van diagram aan die regterkant.

Gebruik ’n tapisserie­naald, bring die naald van die agterkant van die werk af deur die middel van die st onderkant die een wat bedek moet word.

Wanneer van regs na links gewerk word, neem naald van regs na links onder albei draadjies deur van st bokant die een wat bedek moet word.

Neem die naald terug deur die middel van die oorspronkl­ike st en uit deur die middel van die st aan die linkerkant.

Jy het een r st borduur. Her dié stappe en volg die diagram vir die soldate vir die benodigde aantal ste. Om die st te voltooi, neem die naald terug in die middel van die st en deur na die agterkant van die werk.

Om met die tweede ry te beg, bring die naald van agter af deur die middel van die st onderkant die een wat bedek moet word. Wanneer van links na regs gewerk word, neem die naald deur onder albei draadjies van st in die ry bokant die een wat bedek moet word, van links na regs (pleks van regs na links).

Neem die naald terug deur die middel van die st en werk dan van links na regs onder 2 draadjies deur, wat die naald oor sal bring in die middel van die vlg st aan die regterkant.

Wanneer die st gewerk word bokant die een wat in die vorige ry gewerk is, sal jou naald uitkom in die middel van dié gewerkte st.

Her dié stappe, volg die diagram en werk in die regte kleure. Werk die synate en nate van die armsgatstr­oke toe. Werk los breidraadp­unte aan die verkeerde kant van die werk in en knip oortollige breidraadp­unte af. Pars die borduurwer­k baie liggies met ’n klam lap aan die verkeerde kant, maar wees versigtig om nie die steke plat te stryk nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa