Huisgenoot

- LIEFDES FABRIEK

- G g n od ances n k g n emerika sos p

TAMMY-ANNE FORTUIN,

die voormalige aanbieder van Roer!, woon deesdae in Los Angeles en het glo stil-stil verloof geraak aan Van wat ons aanlyn kan aflei, is Cyrus ’n modeontwer­per wat in Teheran, Iran, gebore is, maar in die Franse hoofstad, Parys, grootgewor­d het.

CYRUS NAZARI. JACQUES PEPLER,

wat die rol van Eben in die kykNET-sepie Villa Rosa vertolk het, het op sosiale media die dapper stap gedoen om uit die kas te klim nadat 49 mense in ’n gay nagklub in Orlando, Amerika, afgemaai is. Jacques het ’n foto van hom gedeel waarop hy sy maat van ses maande,

soen.

VAN BILJON, RUAN THERESE BENADE

het weer liefde gevind. Dié Kwêla-veldaanbie­der en die man in haar lewe, die Kaapse argitek het onlangs in Amerika vakansie gehou. “Ons het mekaar ’n paar maande gelede by ’n gesellighe­id ontmoet,” vertel sy.

Dit was haar eerste besoek aan Amerika. “Ek het nooit gedink ek sal so baie daarvan hou nie.” Hulle was onder meer in Indianapol­is vir die beroemde 100ste Indy 500-motorren. Daarna het hulle New York byna vyf dae lank op ’n motorfiets verken. “Dit was die ongeloofli­kste ervaring van my hele lewe. En om twee weke heeltyd saam met so ’n ongeloofli­ke man deur te bring was die grootste bederf van alles.”

CHRISTIAN BAM, CHRISTIA VISSER PIETER WILLEM ROSSOUW

Ook die aktrise loop op die wolke. Sy het ’n nuwe liefde – die boer – aan haar sy en is boonop vir twee Huisgenoot-Tempo-toekenning­s benoem. Dis vir haar spel in die TV-reeks Die Boekklub en die fliek Hollywood in My Huis. Christia was ook onlangs in Hollywood om haar fliek Alison te bemark by die Dances with Films-rolprentfe­es. Alison was die eerste Suid-Afrikaanse fliek op dié fees en word op 12 Augustus uitgereik.

INTUSSEN IN HOLLYWOOD . . .

LINKS: Christia en Pieter Willem. REGS: Sy en Uga Carlini, draaiboeks­krywer en regisseur van Alison, by die Hollywood Walk of Fame. HEEL REGS: Christia ontmoet “bekendes” in die Madame Tussauds-wasmuseum.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa