Huisgenoot

MY REIS MET OSCAR EN KIE Hoekom het jy ingestem toe Arnold Pistorius jou destyds, kort ná Reeva Steenkamp se skietdood op Valentynsd­ag 2013, vra om as hul familie se woordvoerd­er op te tree?

Anneliese Burgess het drie jaar lank die Pistoriuss­e se diepste geheime gedeel, hul grootste pyn aanskou. Sy vertel ons eksklusief van haar ervaring

- Deur HILDA VAN DYK

MENSE ken haar as die rissiepit agter Oscar Pistorius. Dis sy wat die handskoene sal uittrek en kaalvuis inklim wanneer sy voel die voormalige Paralimpie­se atleet word benadeel. Want ’n vuurvreter was Anneliese Burgess nog altyd. Sy was by Monitor en Spektrum; sy was die vrou agter TV se Special Assignment, die pryswenner­program met Max du Preez wat ongemaklik­e waarhede genadeloos oopgevlek het.

Toe word dié bekroonde joernalis en later mediakonsu­lant die onverskrok­ke kke verslaggew­er wat nog nooit een sentimemet­er voor ’n lelike feit gewyk het nie, dieie een en enigste mediamens wat tot die e boesem van die Pistorius-familie toegelaat word.

In hul donkerste uur het die Pistoriuss­e haar gekies as hul mediaverte­enwoordige­r, die een wat hul diepste geheime sou deel, hul grootste pyn sou aanskou . . .

En vandag kies sy om die verhaal van an dié reis van die afgelope drie jaar ekskluklus­ief met Huisgenoot te deel. Toe ek oom Arnold vir die eerste keer in ’n koffiekroe­g in Sandton ontmoet, was my bedoeling om beleef nee dankie sê. Toe was daar al ’n borrelende openbare histerie. Maar niks kon ons voorberei op hoe ongeloofli­k dit later sou word nie.

Die storie het te groot gevoel. Ek het raad gevra en my drie oudste joernalisv­ri vriende het almal gesê dit gaan my inslu sluk. Kollegas in die kommunikas­iewese he het gewys op die risiko’s vir my reputasie. Ma Maar nadat ek lank met oom Arnold gepra praat het, loop ek toe by daardie koffiekro kroeg uit met die werk aanvaar. Ek kon si sien hulle was besig om te verdrink ond der die mediadruk. Die foon het net nie ophou lui nie; daar was meer as 400 joernalist­e op hul mediadatab­asis. En e ek het van oom Arnold gehou. Dit het d die deurslag gegee.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa