Huisgenoot

BEESVLEISS­TROGANOFF

- 2 3 4 1 2 3 4 5 6

GENOEG VIR

4-6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 10 ml (2 t) olyfolie 2 uie, gekap 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 500 g beessteak,

in repe gesny 2 ml (½ t) komyn 2 ml (½ t) koljander 1 ml (¼ t) kaneel 250 g bruin sam

pioene, gekap 45 ml (3 e) vars tiemie,

gekap 1 kop broccoli, in klei

ner koppies gebreek 100 g babamielie­s,

gehalveer sout en peper 250 ml (1 k) room 250 g skroefnoed­els,

gaar

Verhit die olie in ’n groot kastrol en braai die uie en knoffel tot deurskynen­d. Voeg die beesvleis in sar- sies by en braai tot verbruin.

Voeg die speserye en sampioene by; roerbraai 1 min. Verlaag die hitte en laat 3 min. prut.

Voeg die tiemie, broccoli en mielies by en laat 3 min. prut.

Giet die room in en roer tot goed gemeng. Sit voor saam met die gaar pasta.

KASERIGE HOENDERGEB­AK

GENOEG VIR

4-6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 45 ml (3 e) olyfolie 30 ml (2 e) botter 1 ui, gekap 2 knoffelhui­sies, gekap 45 ml (3 e) meel 250 ml (1 k) hoender

aftreksel 4-6 hoenderbor­sies, gaargemaak en versnipper 250 ml (1 k) natuurlike

jogurt sout en peper 120 g babaspinas­ieblare 150 g mozzarella, gerasper Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n oondvaste bak of klein bakkies met botter.

Verhit die olie en botter in ’n kastrol. Verbruin die ui en knoffel.

Roer die meel by en maak ’n pasta. Terwyl jy roer, giet die aftreksel by; laat prut tot verdik.

Voeg die hoender en jogurt by; roer tot goed gemeng.

Pak lae. Begin met die hoendermen­gsel, gevolg deur meer as een laag spinasiebl­are.

Herhaal tot die bak vol is. Eindig met ’n hoenderlaa­g.

Strooi die kaas oor en bak 10-15 min. Sit voor saam met ’n slaai of korserige brood.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa