Huisgenoot

CHINESE MIELIESOP MET GEPOSJEERD­E EIER

- 2 3 4 5 3

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 15 ml (1 e) olie 10 cm gemmer,

gerasper 2 sprietuie, gekap 1 ui, gekap 1 x 410 g-blik pitmielies 1 x 410 g-blik geroom

de pitmielies 1 aftrekselb­lokkie 20 ml (4 t) mielieblom, opgelos in 30 ml (2 e) water sout en peper 30 ml (2 e) asyn 4-8 eiers

Verhit die olie in ’n potjie en braai die gemmer, sprietuie en ui tot geurig.

Voeg die mielies, aftrekselb­lokkie, mielieblom­mengsel en 500 ml (2 k) water by. Bring tot kookpunt terwyl af en toe geroer word. Geur met die sout en peper.

Verhit ’n potjie water tot dit effens begin borrel. Voeg die asyn by en

Eiers

verlaag die hitte. Breek ’n eier in ’n koppie (maak seker die geel bly heel).

Roer die water liggies en plaas die eier versigtig in die water. As die eier uitmekaarl­oop, bring bymekaar met ’n lepel. Herhaal met die res van die eiers. Skep uit sodra elke eier gaar is.

Skep die sop in bakkies en plaas ’n eier of twee in elke bakkie. Sprinkel gekapte stingeluie* oor.

PANNEKOEKE MET KLEWERIGE HOENDER EN SPRIETUIE Vulsel

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 20 min. PANNEKOEKB­ESLAG 250 ml (1 k) koekmeel ’n knippie sout 2 eiers 250 ml (1 k) melk 60 ml (¼ k) water 30 ml (2 e) olie VULSEL

gepluis VIR VOORSIT olie, vir bak ½ komkommer, in

stokkies gesny 15 ml (1 e) sesamsaad

jies, gerooster 2 sprietuie, fyn gekap

Pannekoekb­eslag

Verhit die sojasous, heuning, gemmer en mielieblom­mengsel in ’n kastrollet­jie. Roer aanhoudend tot die sous begin verdik. Meng die hoender deur die sous.

Verhit die olie in ’n kleefvrye pan en bak die pannekoeke tot die mengsel op is. Skep vulsel en komkommer op elke pannekoek, sprinkel sesamsaadj­ies en sprietuie oor en rol toe.

Vir voorsit

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa