Huisgenoot

MAAR AI, DIE BITTERHEID

-

uitgestort oor h hul mislukte liefdesver­h liefdesver­houdings, later oor hulhu vrese vir die diensp dienspligt­yd wat voorlê e en nog later oor died verlange hui huis toe. “Ons he het letterlik s saam gelag, s saam gehuil en saam geb bid,” gesels J Johan verde der. “Daar was geen taboe gespr gesprekson­derwerp tussentuss­e ons nie.” Johan het geweet as twee vriende die intense dienspligt­ydperkdien­sp saam kan deurdeur - maak, “sal jy vir altyd pelle bly”. Toe nie. Toe hul dienstydpe­rk verby is, het die vriendskap getaan getaan. Binne ’n maand het Marius nie meer Johan se telefoonop­roepe beantwoord nie. Kuier- uitnodigin­gs is geïgnoreer. En toe hulle mekaar sowat vyf jaar later toevallig in die voorportaa­l van die Staatsteat­er in Pretoria raakloop, het Marius net half onbetrokke met ’n “haai, hoe gaan dit?” gegroet en tussen die skare verdwyn. wees as ’n hegte vriendskap in die hek duik, sê Gerrit Potgieter, ’n leefstylaf­rigter en traumabera­der van Kaapstad. “Maar teleurstel­lings is deel van die lewensreis. Dit gebeur met almal.”

Sommige mense bly ’n paar jaar in jou lewe, ander net ’n uur. “Maar elkeen wie se pad joune kruis, is met ’n doel daar geplaas. By elkeen kan jy iets leer, al gesels julle net ’n uur lank. Onthou, in elke mens is ’n lewensles opgesluit, en dit is jou verantwoor­delikheid om daardie lesse raak te sien en met jou saam te neem.” Dit is goed om te vergewe, sê Izak. “Sonder vergifnis kan jy ’n lewenslang­e wrok ontwikkel wat van jou ’n verbitterd­e, negatiewe mens gaan maak.” In sy praktyk laat Izak sy kliënte die volgende ritueel doen: Skryf op ’n stuk papier ’n brief vir die een wat jou seergemaak het. Sê hoe jy voel; moet niks terughou nie. Tydens dié proses mag jy ook uiting gee aan jou emosies deur te huil. Beskryf dit ook in jou brief. Sluit dan af deur vir die mens te sê: “Ek vergewe jou en laat jou ou vry.” Verbrand dan die brief.ef.

Gerrit beaam dis belangrik om met jou u lewe voort te gaan. “As jy vasgevang word in ’n diep put van teleurstel­ling, sal dit jou gedagtegan­g oorheers.”

Pleks van vir jou gewese vriend kwaad wees, kan jy probeer fokus op wat jy oor die jare uit die vriendskap geleer het en hoe dit jou ’n beter mens gemaak het. Dit sal jou die boustene gee vir ’n nuwe vriendskap, verduideli­k hy. verwagting­s is nie. Wanneer jou vriende nie aan jou verwagting­s voldoen nie, lei dit tot konflik en kan dit die vriendskap kelder. As jul paaie wel sou skei, sal liefde help dat jy nie ’n wrok koester nie.

Dit vestig sterker bande tussen julle, maar sorg ook vir minder verwyte wanneer julle mekaar dalk later nie meer so nodig het op jul onderskeie lewenspaai­e nie.

Monitor jou vriendskap voortduren­d deur te let op jul gesprekke en die ander mens se liggaamsta­al. Dit sal jou help om probleme vroeg te identifise­er en op te los. Sou julle wel uitmekaarg­aan, sal dit jou nie so onkant betrap nie.

Hoekom het jy en jou vriend uitmekaarg­edryf? Het jy dalk iets verkeerds gedoen of gesê? As jy uit elke konfliksit­uasie iets kan leer, sal dit jou help om nie vorentoe dieselfde foute met ander vriendskap­pe te maak nie.

As jy niks meer kan doen om die vriendskap te red nie, laat gaan. Moenie vasklou nie. * Skuilname.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa