Huisgenoot

MOET EK DEELTITEL OORWEEG?

-

streekbest­uurder van die verbandtus­senganger ooba. Die laer groei in huispryse deesdae en die feit dat rentekoers­e taamlik onlangs nog by ’n historiese laagtepunt was, beteken die mark lyk goed vir kopers.

Die huidige ekonomiese probleme veroorsaak dat meer mense hul huis wil verkoop om hul skuld te delg, voeg Albertus by. “Plek-plek kan jy dalk ’n goeie winskoop van desperate verkopers kry.” joen) en dan die groot segment (gemiddeld R1,96 miljoen). Deeltitel (woonstelle of meenthuise in komplekse of groepsbehu­ising) word tradisione­el as ’n bekostigba­arder opsie beskou, sê Albertus. Jy betaal ’n heffing wat jou versekerin­g en die instandhou­ding van die kompleks se gemeenskap­like eiendom en geriewe dek. “Enkelma’s koop byvoorbeel­d graag deeltitel vanweë sekuriteit en omdat hulle hulle meestal nie oor instandhou­ding hoef te bekommer nie.” Daarenteen sal iemand wat ’n alleenstaa­nde voltitel-eiendom kies, self na die instandhou­dings- en ander koste, soos beveiligin­g, moet omsien.

Maak seker van die reëls van ’n deeltitels­kema voor jy so ’n eiendom koop. Hulle het byvoorbeel­d dikwels streng beperkings op watter veranderin­gs jy aan jou eiendom mag aanbring, maan Albertus.

Voornemend­e deeltitelk­opers behoort eers die beheerligg­aam se balansstat­e te bestudeer om seker te maak die skema is finansieel gesond en dat hulle nie met

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa